regs|duimnael|300x300px|Stigterslede van die Natalse Indiër Kongres; Mahatma Gandhi in die agterste ry, vierde van links.
Die Natalse Indiër Kongres (NIK) was 'n organisasie wat gestig is om diskriminasie teenoor Indiërs in Suid-Afrika te beveg. Die NIK is deur Mahatma Gandhi gestig en 'n konstitusie is op 22 Augustus 1894 vir die organisasie aanvaar.
In sy vormingsjare het die NIK talle petisies vir die verandering aan diskriminerende wetgewing bepleit.
Hulle het later bondgenote van die ANC geword.
Verwysings Constitution of the Natal Indian Congress-1894 The Collected Works of Mahatma Gandhi
Lees ook South African Indian Congress
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika