Sandbaai is 'n woonbuurt naby Hermanus, Overstrand Plaaslike Munisipaliteit in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Baaie van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap