Gebeure Die volktribuun Drusus laat twee wette aanneem wat grond aanwys en verdeel.The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, , Routledge, 2016, , 12 September – Drusus roep die senaat byeen en val konsul L. Marcius Philippus aan, wat sy grondpolitiek betwis. L. Licinius Crassus steun Drusus. Ná Crassus se dood vernietig die senaat Drusus se wette en grondhervormings. Desember? - Drusus is dood. Moontlik vermoor. Van sy beloftes aan die bondgenote kom niks tereg nie. Die bondgenote-oorlog breek uit. Talle bondgenote verklaar oorlog en vorm hul eie Italiese Bond.

Sterftes ca. 20 September – L.Licinius Crassus, Drusus se bondgenoot in die senaat.

Verwysings