Die Juma Masjid-moskee (Arabies: جمعة مسجد, Juma Masjid, letterlik: "Moskee van Samekoms") is 'n moskee in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Oorsprong In Augustus 1881 het Aboobaker Amod Jhaveri en Hajee Mahomed Hajee Dada 'n plek in Greystraat (nou bekend as Doctor Yusuf Dadoo) van K. Moonsamy vir 115 pond gekoop met die doel om 'n moskee daar te bou. Dit is die eerste moskee wat in Durban gebou is en dit verteenwoordig die Moslembevolking van die stad.

Kategorie:Geboue en strukture in Durban Kategorie:Moskees in Suid-Afrika