Onrusrivier is 'n klein nedersetting in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap. Dit lê aan die mond van die gelyknamige rivier wat suidweswaarts verby verskeie wingerdplase in die Hemel-en-Aarde-vallei loop.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap