Gebeure Slag van Kynoskephale - Filip V van Masedonië word deur die Romeine verslaan. Titus Flaminius verower Leucas in die oorlog teen Filip V van Masedonië.
Antiochos III begin 'n veldtog teen die Ptolemeeë in Cilicia.Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, , Cambridge University Press, 2011, , Die Ptolemeeë verloor die mag oor Judea.The Reign of Cleopatra, Greenwood guides to historic events of the ancient world, , University of Oklahoma Press, 2007, , Eumenes II volg sy vader Attalos op as koning van Pergamon Sterftes Koning Attalos I van Pergamon
Verwysings