Echinoidea is 'n klas seediertjies, ook bekend as seekastaiings, wat hoort tot die filum stekelhuidiges. Die meeste van die diertjies is rond, vol stekels of naalde en het 'n ystervarkagtige voorkoms. Hulle grootte wissel van Seekastaiings het nie 'n uitsonderlike voorkoms nie maar kan kleurvol wees met dominante kleure van swart, bruin, pers en groen.
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 Branch, Margo: Ontdek die Kuswêreld van Suid-Afrika. Kaapstad: Struik, 1988 Griffiths, Charles & Roberta, Thorpe David: Die Kuswêreld. Kaapstad: Struik, 1988
Kategorie:Seekastaiings