Veronica Guerin (5 Julie 1958 – 26 Junie 1996) was 'n Ierse joernalis. Sy skryf verskillende artikels in die Sunday Bussines Post- en Sunday Tribune-koerante. Sy het begin skryf oor georganiseerde misdaad in haar land.

Guerin is op 26 Junie 1996 deur dwelmhandelaars op een van die besigste paaie van Dublin vermoor.

Kategorie:Iere Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 1996