Wemmerpan is 'n meer en ontspanningsarea in die suide van Johannesburg. Watersport word daar beoefen. Santarama Miniland is in die park geleë. Die park is oorkant die Turffonteinperderesiesbaan.
Kategorie:Mere in Suid-Afrika Kategorie:Geografie van Johannesburg