Kayser's Beach is 'n kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit. Die dorp is bekend vir die Rietbok-passasiersvliegtuig wat op 13 Maart 1967 hier naby in die see neergestort het.
Sien ook Chalumnarivier Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap