Die Rooiknoppie-seester (Protoreaster linckii) is seester wat voorkom die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die seester bekend as die Red-knob starfish.
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Seesterre