Charles Henry Jacobie (1928–1988) was 'n Afrikaanse country-sanger wat in die sestigerjare as die "Singende Beesboer" bekend was. Hy word deur baie as die vader van countrymusiek in Suid-Afrika beskou.Singende Beesboer se stem raak stil, Die Burger, 6 Junie 1988 Op 9 April 1988 is 'n trofee op die Randse Skou aan hom oorhandig om hom vir sy lang loopbaan in die musiekwêreld te vereer. Hy is later in dieselfde jaar op Nelspruit aan 'n hartaanval oorlede.Jacobie, Die Burger, 6 Junie 1988
Diskografie Die Bekroonde Kunstenaars, 2011 GALLO Sing, Swerwer, Sing, 2003 GALLO Charles Jacobie se Goue Treffers – Deel 2, 1998 GALLO Charles Jacobie se Goue Treffers, 1993 GALLO Mockin' Bird Song & Other Favourites, 1996 GALLO Forever & Ever, LP Don't Fence Me In, Mini LP The One And Only, LP Four Walls / Blue Eyes Crying In The Rain, 7", 1981 CBS I'll Pray For You, LP The Best Of Charles Jacobie, LP Fyn Goud, LP, UNIKA Die Goue Stem, LP, UNIKA U Eie Keuse, LP, UNIKA Sing, Swerwer, Sing, LP, UNIKA Die Veelsydige Charles Jacobie, LP, UNIKA Die Singende Beesboer, LP, 1977 UNIKA/EMBASSY Hoor My Lied, LP, 1977 CBS Verlang Jy Ook? / Hoor My Lied, 7", 1977 CBS Whispering Hope, 7" EP, 1977 UNIKA/CBS Cowboy Rock And Roll / Why Don't You Love Me?, 7", 1977 CBS Charles Jacobie Sê Dankie, LP, 1971 UNIKA No One Will Ever Know, LP, 1971 CBS Ride Along, LP, 1969 CBS Three Hearts In A Triangle / Lonelyville, 7", 1969 CBS Golden Stars / Free, 7", 1968 CBS Moederhuis / Moeder Is Weg, 7", 1967 UNIKA My Blinde Hart / Vaarwel My Vriend Vaarwel, 7", UNIKA Skuldig (Guilty) / Vrystaat Vlaktes (Detroit City), 7", UNIKA Daar Is Nie 'n Troue / 'n Kindjie Se Verlange, 7", UNIKA Ruiter In Die Nag / Ou Ryperd, 7" UNIKA Ek Het Die Lewe Tog So Lief / Is Dit Ek (Is This Me), 7", UNIKA Van 'n Seun Tot 'n Man / My Liefste Engel, 7", UNIKA 10,000 Myl / Rose Is Rooi, 7", UNIKA Die Drakensberge / Die Ou Kalahari, 7", UNIKA Travellin' Light, LP, 1966 CBS Golden Star, LP, 1969 CBS Golden Sunset / Cowboy Rock And Roll, 7", 1965 CBS It's No Secret (What God Can Do) / Jim (Forget Me Not), 7", 1965 CBS There's No Food In This House / Barefoot Country Girl, 7", 1965 CBS Adios Amigo Goodbye / Remember Me 7", 1964 CBS It's Just Another Day / Don't Worry, 7", 1965 CBS Charles Jacobie - Loaded Pistols / Dana Valery & Charles Jacobie - I'm Leaving It Up To You, 7", 1964 CBS I'll Step Out Of The Picture / Headin' For Old San Antoine, 7", 1964 CBS True Love (Is So Hard To Find) / Gonna Buy Me A Bluebird, 7", 1964 CBS Blou Trein, 7" EP, UNIKA Daar In Die Bosveld, 7" EP, 1964 UNIKA U Gunstelinge, 7" EP, UNIKA Charles Jacobie Se Grootste Treffers, 7", UNIKA Charles Jacobie Favourites, 7" EP, 1964 UNIKA/CBS Let's Make Memories, 7" EP, UNIKA/CBS Mockin' Bird Song / Call Of The Canyon, 7", 1963 CBS Mockin' Bird And Other Golden Hits, LP, CBS Soewenier Album, LP, CBS (90 min. deurlopende musiek) Original Collection, LP, SOUNDS SUPERB/MUSIC FOR PLEASURE More Of The Best, LP, CBS 20 Van Die Beste, LP Greatest Hits, LP, HARMONY Goue Treffers, LP, MUSIC FOR LEISURE Die Ou Kalahari, 7", UNIKA Liefling Van Die Vrystaat liedboek, GALLO
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1988