Verwoerdpark is 'n residensiële voorstad in die weste van Kimberley, die hoofstad van die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Vir sensusdoeleindes beslaan Verwoerdpark 0,74 km². In 2011 het hierdie voorstad, wat genoem is na dr. Hendrik Verwoerd, eerste minister van Suid-Afrika van 1958 tot sy dood in 1966, 1 318 inwoners gehad met 'n redelike gelykop verdeling tussen wit (525), swart (411) en bruin (360). Net meer as 57 persent van die inwoners was destyds Afrikaanssprekend. AdrianFrith.com. URL besoek op 28 Februarie 2016.
Sien ook Verwoerdpark, Alberton
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kimberley