Royldene is 'n voorstad in die suide van Kimberley, die hoofstad van die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Vir sensusdoeleindes beslaan Royldene 1,25 km². Die inwoners het in 2011 1 789 getel, van wie 56,3 persent wit was, 28,4 persent swart en 12,13 bruin. Amper tweederdes van Royldene se inwoners het destyds Afrikaans as huistaal gehad. AdrianFrith.com. URL besoek op 28 Februarie 2016.

Royldene word begrens deur Monumenthoogte in die ooste, Hadison Park in die weste en New Park in die noorde. Die N12 nasionale park vorm die grenslyn tussen Royldene en Monumenthoogte.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kimberley