Abbabis is 'n ongebruikte spoorwegstasie in Namibië, suidwes van Karibib en aan die roete na Swakopmund. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi-taal en beteken min of meer "rooi plek".
Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Namibië