Aan de Doorns is 'n nedersetting aan die Nuyrivier, sowat 7 km suidoos van Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is van Nederlandse oorsprong en beteken letterlik "by die dorings".

Sien ook NG gemeente Worcester-Oos

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap