Aapkloof is 'n kloof in Mpumalanga, Suid-Afrika, 10 km suidwes van Dikgale en 8 km noordwes van Kwaggafontein. Die kloof se naam is van Afrikaanse oorsprong en verwys na die blouaap, Cercopithecus aethiops pygerythrus.

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Kategorie:Valleie van Suid-Afrika