Aangenaam is 'n nedersetting aan die Olifantsrivier in die suide van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 7 km oos van die dorp De Rust. Die naam is van Afrikaanse oorsprong en is waarskynlik gegee vanweë die aangename ligging.

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap