Gebeure Die dorpie Tibur word gestig. Dit is die hedendaagse Tivoli, 'n antieke Italiaanse dorpie in Lazio, omtrent 30 km oos-noordoos van Rome, by die oog van die Anienerivier waar dit ontspring in die Sabine-heuwels. Die einde van die Latynse Oorlog breek die mag van die Latynse Liga. Rome beheers Latium en is die magtigste staat in Midde-Italia.Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Routledge, 2014, ,
Geboortes
Sterftes Artaxerxes III, koning van Persië (vermoor) (* c. 425 v.C.) Archidamus III, koning van Sparta (gesneuwel in oorlog) Hicetas, Griekse filosoof (* c. 400 v.C.) Isokrates (* 436 v.C.) Shang Yang, Chinese staatsman van Qin (tereggestel) (* 390 v.C.) Xiao van Qin, Hertog van Qin, China (* 381 v.C.)
Verwysings
-91