Vir ander plekke met dieselfde naam, sien dubbelsinnigheidsblad by Aalwynkop

Aalwynkop is 'n heuwel in Mpumalanga, Suid-Afrika, 5 km wes van Balfour en 20 km suidoos van Heidelberg.

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Kategorie:Berge van Suid-Afrika