Nicholas King "Nick" Nolte (gebore op 8 Februarie 1941) is ’n Amerikaanse akteur en voormalige model.
Loopbaan duimnael|links|Nolte as Tom Jordache in Rich Man, Poor Man. Nolte het eers in die TV-reeks Rich Man, Poor Man gespeel wat op Irwin Shaw se trefferroman van 1970 geskoei was. Later was hy in nog meer as 40 rolprente te sien, waarin hy uiteenlopende karakters vertolk het. Dit, tesame met sy atletiese bou en rasperstem, was die kenmerke van sy loopbaan.
In 1973 het hy as gaskunstenaar opgetree in die TV-reeks Griff se episode "Who Framed Billy the Kid?", as Billy Randolph, ’n voetbalspeler wat van moord beskuldig word. Hy het die Golden Globe vir beste akteur in ’n drama gewen en is benoem vir die Oscar vir beste akteur vir die 1991-fliek The Prince of Tides. Hy het ook Oscar-benoemings gekry vir Affliction (1998) en Warrior (2011).
Van Nolte se ander prente sluit in The Deep (1977), 48 Hrs. (1982), Down and Out in Beverly Hills (1986), Another 48 Hrs. (1990), Everybody Wins (1990), Cape Fear (1991), Lorenzo's Oil (1992), The Thin Red Line (1998), Hulk (2003), The Good Thief (2003), Hotel Rwanda (2004) en A Walk in the Woods (2015).
Persoonlike lewe Nolte was sy lewe lank gereeld in die moeilikheid. In 1965 is hy in hegtenis geneem vir die verkoop van vervalste dokumente. Hy het ’n vonnis van 45 dae tronkstraf en ’n boete van $75 000 gekry, maar die vonnis is "tydelik" opgeskort.Nick Nolte, Q&A with Nick Nolte . Futuremovies.co.uk (10 Maart 2008). URL besoek op 21 Desember 2010
Op 11 September 2002 is hy weer in hegtenis geneem, dié keer weens beweerde dronkbestuur. Drie dae later het hy in die Silver Hill-hospitaal in Connecticut inbespreek vir berading.Nick Nolte Charged With DUI. CBS News. 24 Oktober 2002. URL besoek op 21 Desember 2010. Toetse het later gewys hy was onder die invloed van 4-hidroksiebutaansuur, ’n dwelmmiddel wat met afspraakverkragting (date rape) verbind word. Nolte se reaksie was dat hy die middel "al vier jaar lank gebruik en nog nooit verkrag is nie".Nick Nolte: No Exit, IMdb In 2002 is hy weer aangekla van dronkbestuur. Hy het ’n opgeskorte vonnis van drie jaar gekry, met die opdrag om alkohol- en dwelmberading te kry en dat hy lukraak getoets moet word.
Filmografie
Films Jaar Titel Rol Notas1972Dirty Little BillyBendeleier Ongekrediteurde verskyning1973Electra Glide in BlueHippiekind1975Return to Macon CountyBo Hollinger1976Northville Cemetery MassacreChrisStem1977The DeepDavid Sanders1978Who'll Stop the RainRay Hicks1979North Dallas FortyPhillip Elliott1980Heart BeatNeal Cassady1982Cannery Row'Doc' Eddie Daniels48 Hrs.Inspekteur Jack Cates1983Under FireRussell Price1984Grace QuigleySeymour FlintTeachersAlex Jurel1986Down and Out in Beverly HillsJerry Baskin1987Extreme PrejudiceTexas Ranger Jack BenteenWeedsLee Umstetter1989Three FugitivesDaniel James LucasFarewell to the KingLearoydNew York StoriesLionel DobieSegment: "Life Lessons"1990Everybody WinsTom O'TooleQ&ACaptain Michael BrennanAnother 48 Hrs.Inspekteur Jack Cates1991Cape FearSam BowdenThe Prince of TidesTom Wingo1992Lorenzo's OilAugusto OdoneThe PlayerHomselfKameeverskyning1994I'll Do AnythingMatt HobbsBlue ChipsCoach Pete BellI Love TroublePeter Brackett1995Jefferson in ParisThomas Jefferson1996Mulholland FallsLuitenant Max HooverMother NightHoward Campbell1997NightwatchInspekteur Thomas CrayAfterglow'Lucky' MannU TurnJake McKennaAfflictionWade WhitehouseOok uitvoerende vervaardiger1998The Thin Red LineLuitenant-Kolonel Gordon Tall1999Breakfast of ChampionsHarry Le SabreSimpaticoVincent Webb2000The Golden BowlAdam VerverTrixieSenator Drumond Avery2001Investigating SexFaldoOok vervaardiger2002The Good ThiefBob Montagnet2003NorthforkVader HarlanHulkDr. David Banner / The Father2004The Beautiful CountrySteveCleanAlbrecht HauserHotel RwandaKolonel Oliver2005NeverwasT.L. Pierson2006Over the HedgeVincentStemParis, je t'aimeVincentSegment: "Parc Monceau"Peaceful WarriorSocratesQuelques jours en septembreElliottOff the BlackRay CookBuy the Ticket, Take the Ride: Hunter S. Thompson on FilmVertellerDokumentêre prent2007Chicago 10Thomas HoranStem; dokumentêre prent2008The Mysteries of PittsburghJoe BechsteinThe Spiderwick ChroniclesMulgarathNick Nolte: No ExitHomselfDokumentêre prentTropic ThunderSergeant John 'Four Leaf' Tayback2010My Own Love SongCaldwellHuxley on HuxleyHomselfDokumentêre prentArcadia LostBenerjiCats & Dogs: The Revenge of Kitty GaloreButchStem2011ArthurBurt JohnsonZookeeperBernie die GorillaStemWarriorPaddy Conlon2012Cold Call (A puerta fría) BattleworthThe Company You KeepDonal2013Gangster SquadBill ParkerParkerHurleyHateship, LoveshipMr. McCauleyThe Trials of Cate McCallBridges2014NoahSamyazaStemAsthmaWeerwolf2015A Walk in the WoodsStephen KatzRun All NightEddie ConlonOngekrediteurde verskyningReturn to SenderMitchell WellsThe Ridiculous 6Frank Stockburn2018The PadreNemesHead Full of HoneyAmadeus2019Angel Has FallenClay Banning2020Last WordsShakespeare2022BlackoutDEA Agent Ethan McCoyRittenhouse SquareBarryMoet nog aangekondig wordEugene the MarineGene
Televisie Jaar Titel Rol Notas1969Walt Disney's Wonderful World of ColorEpisode: "The Feather Farm"1973GriffBilly RandolphEpisode: "The Framing of Billy the Kid"CannonRon JohnsonEpisode: "Arena of Fear"1973–1974Medical CenterTank / Lou2 episodes1974The Streets of San FranciscoCaptain Alan MelderEpisode: "Crossfire"Emergency!Dr. FredEpisode: "The Hard Hours"Death SentenceJohn HealyRolprentThe RookiesTommyEpisode: "The Teacher"TomaWallyEpisode: "Friends of Danny Beecher"Chopper OneBobEpisode: "The Hijacking"GunsmokeBarney AustinEpisode: "The Tarnished Badge"Winter KillDave MichaelsTelevisierolprentThe California KidBuzz StaffordRolprent1974–1975Barnaby JonesMark Rainey, Paul Barringer2 episodes1975Adams of Eagle LakePolisieman Jerry Troy2 episodes1976Rich Man, Poor ManTom JordacheMinireeks2011Ultimate RushVertellerStem2011–2012LuckWalter James Smith10 episodes2014GracepointJack ReinholdMinireeks2016–2017GravesPresident Richard Graves20 episodes2019The MandalorianKuiilStem; 3 episodes2020Paradise LostRegter Forsythe10 episodes2023Poker FaceArthur LiptinEpisode: "The Orpheus Syndrome"
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu