Sandra Annette Bullock (gebore 26 Julie 1964) is ’n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is een van Hollywood se bes betaalde aktrises en het al ’n Oscar en Golden Globe gewen. Die tydskrif People het haar in 2015 aangewys as "die mooiste vrou".
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope