Stronsiumoksied is 'n chemiese stof met formule .
Dit kan vervaardig word deur die karbonaat te verhit:
Die stof is sedert die jare 1970 baie in kleuretelevisietoestelle gebruik. Ander toepassings is in medisyne, vuurpyle, pigmente en in die halfgeleierindustrie.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van stronsium