Die Kennedysentrum-eerbewys is ’n eerbewys wat jaarliks toegeken word aan mense in die uitvoerende kunste vir hul lewenslange bydrae tot die Amerikaanse kultuur. Ontvangers hoef nie Amerikaanse burgers te wees nie.
Die eerbewyse word sedert 1978 toegeken en in Desember op ’n glansryke gala oorhandig in die John F. Kennedysentrum vir die Uitvoerende Kunste."About the Honors" John F. Kennedy Center for the Performing Arts, URL besoek op 4 Oktober 2015
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Ordes, dekorasies en medaljes