Die swartvin-klipkabeljou (Cephalopholis nigripinnis) is vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en slegs in sekere dele van die Indiese Oseaan voorkom. Dit kom aan die ooskus van Afrika voor suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Duskyfin rockcod.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Verwysings

Eksterne skakel

Kategorie:Beenvisse