Die donkervin-klipkabeljou (Cephalopholis urodeta) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille-oseaan gebied en ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Duskyfin rockcod.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=6456&genusname=Cephalopholis&speciesname=urodeta&AT=Cephalopholis+urodeta&lang=English
Verwysings
Eksterne skakel
Kategorie:Beenvisse