Die seskol-klipkabeljou (Cephalopholis sexmaculata) is vis wat wyd verspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. Die spesie word min gesien in Suid-Afrikaanse waters. In Engels staan die vis bekend as die Sixblotch rockcod.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Verwysings

Eksterne skakel

Kategorie:Beenvisse