Beter Afrikaans is 'n webwerf wat sy lesers help om hulle Afrikaanse spelling te verbeter.
Soos die webwerf self stel:
Beter Afrikaans is 'n inisiatief van Trifonius en Martin van Toll Producties. Die konsep kom oorspronklik van beterspellen.nl en is in Maart 2009 by i-DEPOT van die Benelux-Bureau voor Intellectueel Eigendom (BBIE) geregistreer.
Skakel Die webwerf van Beter Afrikaans
Kategorie:Afrikaanse webwerwe