Die vanderwaalsvergelyking is 'n toestandvergelyking wat nie-ideale gasse beskryf.

Die vergelyking is deur die Nederlander J.D. van der Waals in 1873 ontwikkel en korrigeer die idealegaswet vir twee effekte: Physical Chemistry 10th ed., 2014, , bls 48 die intermolekulêre aantrekking wat die druk verlaag. Dit word deur die grootheid a weergegee. die uitgeslote volume wat deur die molekule self ingeneem word. Dit word deur die grootheid b weergegee.

Die ideale toestandsvergelyking:

Gekorrigeer vir die uitgeslote volume:

Ook gekorrigeer vir die aantrekkingskragte:

Verwysings

Kategorie:Fisiese chemie