duimnael|links|Die woord "Tulu" in Kannada-skrif Tulu (Tulu: ತುಳು ಭಾಷೆ Tuḷu bāse [ˈt̪uɭu ˈbɒːsæ]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat twee miljoen mense in die Indiese deelstaat van Karnataka gepraat word. Die geskrewe vorm van Tulu gebruik die Kannada-skrif.

Die bekendste moderne spreker van Tulu is die aktrise Aishwarya Rai, wat in Mangalore gebore is.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Drawidiese tale Kategorie:Tale van Indië