Shigalo is 'n nedersetting in die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë langs R81-pad na Punda Maria in die Nasionale Krugerwildtuin.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo