Malamulele is 'n dorp in en setel van die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Voor die vorming van die Collins Chabane Plaaslike munisipaliteit deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in 2016, was Malamulele deel van Thulamela.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo