Milvus is 'n genus van roofvoëls in die familie van Ouwêreldse aasvoëls (Accipitridae) en die subfamilie Milvinae.Gill, F. & D. Donsker (Eds). (2013). IOC World Bird Names (weergawe 3.5) Die genus is vir die eerste keer in 1799 deur Lacépède wetenskaplik beskryf.
Spesies Die genus bestaan uit die volgende spesies: Milvus aegyptius (geelbekwou) (Gmelin, JF, 1788) Milvus migrans (swartwou) (Boddaert, 1783) Milvus milvus (rooiwou) (Linnaeus, 1758)
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Voëls