duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van die Karasee met die mondings van die Jenisei- (links) en Obrivier (regs) duimnael|links|Die Kanrivier ('n regtersytak van die Jenisei) in die Irbeiski-distrik duimnael|links|Die Jenisei in Krasnojarsk duimnael|links|Beeldhouwerke by die samevloeiing van Jenisei en Angara duimnael|links|'n Plesierboot in die hawestad Jeniseisk Die Jenisei (Russies: Енисей) is 'n rivier in Siberië, Rusland. Dit is die vyfde langste rivier ter wêreld en is deel van die grootste rivierstelsel wat in die Arktiese Oseaan vloei. Die rivier is effens korter as die Mississippirivier, maar dra 1,5 keer die hoeveelheid water. Dit ontspring in Mongolië en volg 'n noordelike rigting na die Karasee.
Eksterne skakels
Kategorie:Riviere in Rusland Kategorie:Siberië