Sibasa is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika en die voormalige hoofsetel van die Venda tuisland.

Na Venda se onafhanklikheidsverklaring in 1979, is die hoofstad en parlement na Thohoyandou verskuif.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo