Tiyani is 'n nedersetting geleë op die oewer van die Middel-Letabadam in die Hlanganani-Distrik van die voormalige Gazankulu tuisland. Dit vorm tans deel van die Makhado Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo