120px Wolf Vostell, 1980 Duitse kunstenaar Handtekening 120px

Wolf Vostell (* 14 Oktober 1932 in Leverkusen; † 3 April 1998 in Berlin) was 'n Duitse video-kunstenaar, skilder, beeldhouer en tekenaar.

Vostell was 'n belangrike kunstenaar in die tweede helfte van die 20ste eeu. Hy het geglo dat kuns in die straat moet plaasvind en dat die gehoor betrokke moet wees. Een van sy werke, die sogenaamde "130 km per uur", was 'n ongeluk tussen 'n trein en 'n motor.

Verwysings

Eksterne skakels

Museo Vostell Malpartida

Kategorie:Duitse beeldhouers Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1998