Ds. Johan Frederick Stumphius (geboortedatum en –plek asook sterfdatum en –plek onbekend) was die sewende predikante wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika bevestig is, maar – waarskynlik omdat hy skaars ’n maand in Mei 1678 in die kerk se diens was, erken die Groot Kerk hom nie as een van hul predikante nie. Net sy voorganger, ds. Petrus Hulsenaar, en opvolger, ds. Johannes Overney, word in die gemeente se lys predikante in sy gedenkboek van 1965 weergegee. Hopkins, ds. H.C. 1965. Die Moeder van ons Almal. Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665–1965. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-Uitgewers en -Boekhandel.

Kaapse predikante tydens die 17de eeu Joan van Arckel (ook Johannes), 1665–1666 Johannes de Vooght, 26 Februarie tot 23 November 1666 Petrus Wachtendorp, November 1666 – Februarie 1667 Adriaan de Vooght, 1667–1674 Rudolphus Meerlandt, 1674–1675 Petrus Hulsenaar, 1675–1677 Johan Frederick Stumphius, Mei 1678 Johannes Overney, 1678–1687 Johannes van Andel, 1687–1689 Pierre Simond, 1688–1702 Leonardus Terwoldt, 1689–1693 Hercules van Loon, 1695–1697 Petrus Kalden, 1697–1707

Bronne Engelbrecht, prof. dr. S.P. 1952. Die Kaapse predikante van die sewentiende en agtiende eeu. Kaapstad en Pretoria: H.A.U.M.-De Bussy. Maeder, ds. G.A. en Zinn, Christian. 1917. Ons Kerk Album. Kaapstad: Ons Kerk Album Maatschappij Bpkt.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse predikante Kategorie:Predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk