Artur Mas i Gavarró (Katalaans: [ərˈtur ˈmas]; * 31 Januarie 1956 in Barcelona, Katalonië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat vanaf 27 Desember 2010 tot 10 Januarie 2016 as die 129ste president van Katalonië gedien het.
Kategorie:Katalonië Kategorie:Spaanse politici Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense