Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Moldawiërs.
Moldawies (limba moldovenească, лимба молдовеняскэ) is 'n ander naam vir Roemeens. Europe Review 2003/2004. Kogan Page. 2004. bl. 242 – „A Field Guide to the Main Languages of Europe – Spot that language and how to tell them apart”. Europese Kommissie. Dit was tydens die Sowjetunie en vanaf 1994 tot 2013 die amptelike naam vir die Roemeense taal as amptelike taal van Moldowa. C O N S T I T U T I A – REPUBLICII MOLDOVA – ADOPTATA LA 29 IULIE 1994 RIA Novosti: Verfassungsgericht: Amtssprache in Moldawien ist Rumänisch Die Moldawiërs se omgangstaal verskil net effens van die taal wat in Roemenië gebruik word, hoofsaaklik weens neologismes wat uit Russies oorgeneem is. In die westelike streek van Roemenië is leenwoorde hoofsaaklik uit Frans oorgeneem.
duimnael|links|Verspreiding van Roemeense dialekte in Roemenië en Moldowa In die omstrede gebied Transnistrië is Moldawies (geskryf met die Cyrilliese alfabet) die amptelike taal, saam met Russies en Oekraïens. In Gagaoesië is naas Roemeens ook Gagaoesies en Russies amptelike tale.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Gagaoesië Kategorie:Romaanse tale Kategorie:Tale van Moldowa Kategorie:Transnistrië