Sheba is 'n klein nedersetting noordoos van Barberton in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Op Sensus 2011 kaarte word dit aangedui as Bonanza Gold Mine, die naam van 'n ou uitgewerkte goudmyn. duimnael|links|300px|Bedrywighede te Bray's Golden Quarry op die Sheba-goudrif, 1887

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Transvaalse goudvelde

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga