'n Moratorium is 'n vertraging of opskorting van 'n aktiwiteit of 'n wet.
Etimologie Die woord kom van Latyn morari: vertraag, laat wag en moratorius: vertraende.Etymologiebank (nl) In Nederlands word dit sedert 1674 aangetref
In Suid-Afrika Bv. in Suid-Afrika was daar 'n moratorium op die doodstraf uitgevoer. Alhoewel die doodstraf wettig was, het hulle dit tydelik opgeskort deur middel van 'n moratorium. Later is besluit om weg te doen met die doodstraf.
Verwysings
Kategorie:Politiek Kategorie:Regte Kategorie:Regsterme