Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.

Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzça, Гагауз дили, Гагаузча, [ɡɑɡɑˈuzd͡ʒɑ]) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.

duimnael|links|Die woord "Gagaoesies" in die Latynse en Cyrilliese alfabette Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabette Latynse alfabet A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê F f G g H h I ı İ i J j K k L l M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories) А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Gagaoesië Kategorie:Tale van Bulgarye Kategorie:Tale van Moldowa Kategorie:Tale van Oekraïne Kategorie:Tale van Roemenië Kategorie:Tale van Rusland Kategorie:Tale van Turkye Kategorie:Turkiese tale