Wapadrand is 'n voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die gebied is boomryk met pragtige tuine. Wapadrand is so genoem omdat 'n ou wapad deur die huidige dorpsgebied geloop het. Die strate is na die onderdele van 'n ossewa genoem op aanbeveling van die argitek Koos Reyneke, een van die buurt se stigters. Só het die ou wapad geloop, Die Bronberg, 26 Augustus 2014. URL besoek op 7 Mei 2016.
Geriewe in die omgewing Wilgers Hospitaal
Sien ook Gereformeerde kerk Wapadrant
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria