Diepdale (ook bekend as Tinkulungwane) is 'n dorp in die Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie is op die grens met eSwatini geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga