Grootdrink is 'n dorpie in die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit van die Noord-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Die dorp is bekend as sentrum van wynproduksie in die Noord-Kaap.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap