Krugerspos is 'n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad. Dit is vernoem na Pieter Ernst Kruger, eienaar van die plaas waarop dit uitgelê is.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga