Hendriksdal is 'n klein nedersetting en spoorwegstasie in die berge tussen Nelspruit en Sabie in Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit van Mpumalanga provinsie, Suid-Afrika. Hendriksdal word omring deur bosbouplantasies.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga