Die Lancia Delta S4 is 'n Groep B-tydrenmotor wat deur die Italiaanse motorvervaardiger, Lancia gebou is. Die Delta S4 het van 1985 tot 1986 in die Wêreldtydrenkampioenskap (WRC) deelgeneem, waarna FIA weens veiligheidsredes nie meer die Groep B-motors in tydrenne toegelaat het nie.

Delta S4 Kategorie:Tydrenmotors