Lillydale is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

Dit is net wes van Mhlumeni digby die Sabi Sand-wildreservaat geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga